Koo Driekamp/Triathlon
Sat 28 Oct 2017 @ Montagu, Western Cape


Organiser
Laerskool Koo

Alle individuele atlete moet om 8:00 registreer.
Alle Span atlete moet om 11:00 registreer


Laer- en Hoërskool atlete gaan in individuele en span formate deelneem.

Atlete gaan die dag begin met swem in die plaasdam, gevolg deur fietsry deur die wingerde en laastens draf deur die plaas.

Die eerste tien individuele inskrywings in elke ouderdomsgroep ontvang 'n GOODY BAG.

Daar gaan lekker pryse vir die podium posisies wees

Die afstande vir elke ouderdomsgroep, individueel en in spanverband, is soos volg:

6 tot 7 Jaar: SWEM 25m; FIETS 1km; Hardloop 400m

8 tot 9 Jaar: SWEM 25m; FIETS 1km; Hardloop 400m

10 tot 12 Jaar: SWEM 25m; FIETS 4.2km; Hardloop 1.2 km

13 tot 15 Jaar: SWEM 50m; FIETS 8.4km; Hardloop 2.4 km

16 tot 18 Jaar: SWEM 50m; FIETS 12.6km; Hardloop 4.8 km

Individuele is opgedeel is seuns en Dogters

Spanne is opgedeel in Seuns en Dogters asook gemengde Spanne word toegelaat.

R40 PER INDIVIDUELE INSKRYWING-REGISTRASIE BEGIN 08:00

R60 PER SPAN INSKRYWING-REGISTRASIE BEGIN 11:00  


More information: laerskoolkoo.co.za/#

Team information
This event supports team entries for certain classes. Team sizes range from 2 - 3 participants per team.

Classes and pricing
Available classes for the event

Class Distance Start Time Price (pp) 2 person team (pp) 3 person team (pp)
DOGTERS 6-7 JAAR INDIVIDUEEL 08:00 R 40.00 - -
SEUNS 6-7 JAAR INDIVIDUEEL 08:00 R 40.00 - -
DOGTERS 8-9 JAAR INDIVIDUEEL 08:00 R 40.00 - -
SEUNS 8-9 JAAR INDIVIDUEEL 08:00 R 40.00 - -
DOGTERS 10-12 JAAR INDIVIDUEEL 7 km 08:00 R 40.00 - -
SEUNS 10-12 JAAR INDIVIDUEEL 7 km 08:00 R 40.00 - -
DOGTERS 13-15 JAAR INDIVIDUEEL 11 km 08:00 R 40.00 - -
SEUNS 13-15 JAAR INDIVIDUEEL 11 km 08:00 R 40.00 - -
DOGTERS 16-18 JAAR INDIVIDUEEL 18 km 11:00 R 40.00 - -
SEUNS 16-18 JAAR INDIVIDUEEL 18 km 11:00 R 40.00 - -
DOGTERS 6-7 JAAR SPANNE 11:00 - R 30.00 R 20.00
SEUNS 6-7 JAAR SPANNE 11:00 - R 30.00 R 20.00
DOGTERS 8-9 JAAR SPANNE 11:00 - R 30.00 R 20.00
SEUNS 8-9 JAAR SPANNE 11:00 - R 30.00 R 20.00
DOGTERS 10-12 JAAR SPANNE 7 km 11:00 - R 30.00 R 20.00
SEUNS 10-12 JAAR SPANNE 7 km 11:00 - R 30.00 R 20.00
DOGTERS 13-15 JAAR SPANNE 11 km 11:00 - R 30.00 R 20.00
SEUNS 13-15 JAAR SPANNE 11 km 11:00 - R 30.00 R 20.00
DOGTERS 16-18 JAAR SPANNE 18 km 11:00 - R 30.00 R 20.00
SEUNS 16-18 JAAR SPANNE 18 km 11:00 - R 30.00 R 20.00

Event location
Bordeaux plaas, Montagu

Route information

Working Tablegrape Farm

Coordinates -33.754990070915, 20.115273137665
Address Bordeaux Farm
City Montagu
Province Western Cape


© 2015 - 2024 Entry Ninja
Registration Number: 2015/141112/07