Hakbos Eco Challenge
Sat 4 May 2019, 06:30 @ Lichtenburg, North West


Organiser
Evangelical Lutheran Church - Concordia Gemeente

HAKBOS ECO CHALLENGE

Draf/Stap en Fietsry event.

Datum: 4 Mei 2019

Tyd: Registrasie open 06:30

Plek: Ev. luth. Concordia Kerkterrein, Hakboslaagte


Kom begin jou naweek op die regte been (of wiel) en draf/stap 'n skilderagtige roete om Hakboslaagte se natuurlike dam met 'n klomp voëlspesies as toeskouers.

'n Yskoue duitse bier en heerlike kos sal beskikbaar wees vir die drawwers, fietsryers en ondersteuners om te koop!

Medaljes vir elke deelnemer!

Groot pryse!


Afstand, Inskrywingsfooi en Wegspringtyd.

Draf/Stap:

21km - R100 - 08:10

12km - R80 - 08:20

5km  - R50 - 08:30

Fietsry:

80km - R150 -  08:00 (Geen onder 15 jaar) 

40km - R100 - 10h30

15km - R80 - 10:40


  • Trekkerrit om dam
  • No-helmet no-ride
  • Kinders onder 18 jaar moet skriftelike toestemming van ouers kry
  • Gratis veilige parkering beskikbaar
  • Geen Kredietkaartfasiliteite op die dag beskikbaar 
  • Navrae: Eva Hansen 082 969 7777


More information: www.facebook.com/Hakboslaagte-Freizeitheim-246437052432657/


Classes and pricing
Available classes for the event

Class Distance Start Time Price (pp)
80km Fietsry 80 km (Geen onder 15 jaar) 08:00 R 150.00
40km Fietsry 40 km 10:30 R 100.00
15km Fietsry 15 km 10:40 R 80.00
21km Draf 21 km 08:10 R 100.00
12km Draf/Stap 12 km 08:20 R 80.00
5km Draf/Stap 5 km 08:30 R 50.00
Tweekamp (21km Draf, 40km Fietsry) 61 km 08:00 R 150.00

Event location
Ev. luth. Concordia Kerkterrein, Hakbosl, Lichtenburg

Coordinates -26.3367093, 26.2000483
Address Hakboslaagte - Freizeitheim, Hakboslaagte, South Africa
City Lichtenburg
Province North West


© 2015 - 2019 Entry Ninja - (3-1)