
Organiser
Entry Ninja
DEMO EVENT - no entries here are considered accurate, and all test entries will be removed before officially opening the event.
Experience the scenic and rugged Baviaanskloof while challenging the mountains on farm roads
during this adventurous 3 day MTB stage event.

Race Info
Day 1: 60km
Day 2: 46km
Day 3: 50km
Entry fee: R900.00
Own accommodation must be organized. Click link below for options.
Aditionele informasie:
U verblyf word deur u self gereel, n lys van gastehuise en kampeer plekke wat afstande na die begin en eind punt aandui ,vergesel u inskrywings vorm. U kan bespreek met etes ingesluit of u kan self versorgend wees.
Ligte verversings, water ensovoorts sal na afloop van elke dag se roete by die eindpunt beskikbaar wees.
For more information contact: Theo or Andrie van den Berg,
Telephone: 087 700 8464
E-Mail: [email protected]/* */
This event will be held under Cycling S.A. rules.
Tour de Baviaanskloof Route distance and description
Day 1
Day 2
Day 3
Route Description
Die totale roete van die Tour de Baviaanskloof strek oor 156km waarvan 41km op die Kloof grondpad is en die ander 115km deur boere se plase kronkel op “Jeep Track” paaie wat op party plekke die uithou vermoe van die deelnemers gaan toets en ander plekke weer natuurskoon sal bied wat nie vir die gewone Baviaanskloof toeris beskore is nie.

Die roete is geskik vir die geharde bergfiets ryer as ook vir die wat die omgewing wil in neem en sy ervaring later wil oor vertel . Deelnemers sal die voorreg he om deur Karoo veld, Fynbos, Grasveld en Spekboom te ry waar hulle op plekke, afhangende van die reen, deur helder rivier strome sal gaan en ongelooflike watervalle kan sien. Gemsbokke, Koedoes, Rooibokke, Springbokke, Swartwitpense, Klipbokke en Ribbokke is van die wild wat op die roetes raak geloop kan word. Witkruis arende, Kraanvoels en ander voels is ook nie skaars in die omgewing nie. In die berge en klowe sal die deelnemers ook die geleentheid kry om Broodbome in hul natuurlike habitat te kan bewonder.
Deelnemers kan steil op en afdraandes verwag, asook matige rante en gelyk paaie. Al drie roetes begin en eindig in die Doringkloof boskamp waar vervrissende verversings op hulle sal wag na afloop van elke dag.
Tydens elke dag se rit, sal daar water punte op die roete wees
More information: eastcapemtb.co.za/press-release/tour-de-baviaans-3-day-stage-race/
Event has been Closed
Images of the event
Entry Ninja
There are currently no images for this event.
Please try again later.
Classes and pricing
Available classes for the event
Class | Distance | Start Time | Price (pp) |
---|---|---|---|
Tour de Baviaanskloof – 3 Day Stage race | 156 km | 09:00 | R 900.00 |
Event has been Closed
Event location
Western Cape, Stellenbosch
Route information | |
Coordinates | -33.2277918, 21.8568586 |
Address | Western Cape |
City | Stellenbosch |
Province | Western Cape |
Event has been Closed