Herotel La Hoff Epic 2024
Fri 25 Oct - Sat 26 Oct 2024 @ Klerksdorp, North West


Organiser
La Hoff Ondersteunersklub

REGISTRASIE:
Registrasie sal voortgaan by die begin punt van die Baan (Laerskool La Hoff- Atletiekbaan) op die volgende tye:

Vrydag, 25 Oktober 2024: 16:00 tot 18:00
Saterdag, 26 Oktober 2024: 05:30 tot 11:00


HEROTEL LA HOFF EPIC

Kom geniet die dag saam met ons, vir ‘n goeie doel. Die Herotel La Hoff Epic fietswedren word aangebied deur Laerskool La Hoff en die Ondersteunersklub om fondse in te samel vir leerlinge wat finansiële bystand benodig in die vorm van boeke en skryfbehoeftes, kospakkies tydens skool, sporttoere en skool- en sportdrag, asook om die skool te ondersteun waar 'n behoefte geidentifiseer is.

Daar is verskeie afstande om van te kies en elke ouderdom kan deelneem. Van ‘n 1km tot ‘n 50km, is daar ‘n opsie vir elke deelnemer.

MAAK ASB SEKER DAT U, U KIND EN U SELF BY DIE REGTE OUDERDOM INSKRYF. Indien ‘n deelnemer in die verkeerde ouderdomsgroep deelneem, kan ‘n podiumplek nie toegeken word nie.

Die jaar waarin u kind sy ouderdom bereik is die jaar waar hy inskryf. Byvoorbeeld, indien die deelnemer nog 14 is, maar hy moet nog in dié jaar verjaar, moet hy inskryf by die 15 jarige groep en in die 40km of 10km Ope deelneem, waar hy dan nie met die 13 en 14 jarige kinders meeding nie. 

Die finale PROGRAM, met die verskeie wegspringtye, sal beskikbaar wees vanaf 14 Oktober 2024. Vir meer inligting kontak 079 519 8999 (Slegs WhatsApp).

Belangrik:

- Elke deelnemer kry 'n medalje en 'n drankie wat by die registrasie fooi ingesluit is.

- SLEGS Bergfietse word toegelaat, geen Gravelfietse nie.

 - No helmet, no ride.


Classes and pricing
Available classes for the event

Class Distance Price (pp) 200 person team (pp)
10km trail run
Gravel and tar
10 km Cross country trail R 100.00 -
21km Road Running
Open
21 km R 150.00 -
2km Fun Ride
Oop vir alle ouderdomme.
Mountain bike/off-road trail R 50.00 -
5km Colour Run 5 km R 90.00 -
60km Open Fietsry (Cycling)
All Ages - gravel road
60 km 1 day Mountain bike R 250.00 R 445.00
1 km Colour run (4yr to 8yr)
4 tot 8 jaar
Cross country trail R 60.00 -
2.5km Colour Run
Oop vir alle ouderdomme.
2.5 km Cross country trail R 90.00 -
40km Youth & Juniors Fietsry (Cycling)
15 - 19 years
40 km Mountain bike/off-road trail R 370.00 -
20 km Fietsry (Cycling) - Nippers, Sprogs & Sub-Juniors
Single start (9yr to 14yr)
20 km R 265.00 -
10km Fietsry (Cycling)
7 tot 8 jaar. Kinders onder 7 moet deur ouer of voog vergesel word.
10 km Mountain bike/off-road trail R 210.00 -
1km Fun ride
Oop vir alle ouderdomme.
Mountain bike/off-road trail R 50.00 -

Event location
Laerskool La Hoff, Klerksdorp

Route information

Hoffie Park

Coordinates -26.82917, 26.65321
Address 65 Odendaal street, La Hoff
City Klerksdorp
Province North West


© 2015 - 2024 Entry Ninja
Registration Number: 2015/141112/07