Oppi Plaas Fees Trail Run – Stage 2 | Dullstroom
Sun 15 Jun 2025 @ Dullstroom, Mpumalanga


Oppi Plaas Fees Trail Run – Stage 2 | Dullstroom
Share This Event:

Stage 2 | 15 June might be your next adventure Enter now for Stage 2 | 15 June »

Organiser
Oppi-Plaas Fees


Oppi Plaas Fees Trail Run – 14 & 15 Junie | Dullstroom


Fees Toegang ingesluit by jou inskrywing – Geniet live musiek, heerlike kos en plaasmark na jou wedloop 

Fees Inligting: Oppi-Plaas Fees 


🏃 Wedren Besonderhede

Maak gereed vir ‘n epiese veldwedloop avontuur by die Oppi Plaas Fees Trail Run in Dullstroom! Hardloop deur asemrowende landskappe, langs forelplase en digte woude, en geniet die feesatmosfeer met top Afrikaanse kunstenaars en ‘n naweek vol kuier en kultuur!


📅 Datums: 14 & 15 Junie 2025 📍 Ligging: Oppi Plaas Fees, Dullstroom 


🏁 Wedren Afstand


Dag 2 – 15 Junie


🏃 18km – Die Jakals

  • ‘n Avontuurlustige roete deur die beste plaas paadjies in Dullstroom.

  • Meer tegniese afdelings, steil afdraandes en uitdagende klimmetjies

  • Moenie die afstand onderskat nie. Hy gaan byt




🌟 Hoekom moet jy deelneem?

Pragtige Roetes – Hardloop langs forelplase en deur asemrowende landskappe ✅ Verskeie Afstande – Van beginners tot hardcore veldwedloop-entoesiaste ✅ Gemeenskap & Kuier – ‘n Naweek vol sport, musiek en lekker geselskap


📌 Inskrywings & Meer Info

Moenie hierdie epiese naweek misloop nie! Skryf nou in en kom hardloop saam!

Is jy reg vir die Oppi Plaas Fees Trail Run? 🏃🔥



Vir meer inligting kontak my gerus by

[email protected]

063 686 7315


Enter now for Stage 2 | 15 June »

Images of the event
Oppi-Plaas Fees

There are currently no images for this event.

Please try again later.

Classes and pricing
Available classes for the event

Class Distance Price (pp)
Kort Afstand
Dag 2 - 18km Die Jakals
18 km R 450.00 Early Bird

Enter now for Stage 2 | 15 June »

Event location
The Outpost, Dullstroom

Coordinates -25.5232477, 30.1250038
Address F4GG+P2, Dullstroom, South Africa
City Dullstroom
Province Mpumalanga

Enter now for Stage 2 | 15 June »



© 2015 - 2025 Entry Ninja
Registration Number: 2015/141112/07
Powered by Entry Ninja
privacy policy | terms and conditions